Monday, November 30, 2020

Sandveldkwilters maak speldekussings! 8 Julie 2020

Die  inperking vanweë die Corona - pandemie het nie verhoed dat die Sandveldkwilters nie hul stikdae kan hou soos in die verlede en dit boonop te geniet!

 Dit is net aanlyn verskuif via Whats App en die lede het dit terdeë geniet.

Eerste aan die beurt was die geskiedenis van speldekussings en die uitdaging aan die lede was om hul speldekussings en ander kwiltsnuisterye met ander lede te deel...en dan ook om `n nuwe speldekussing te maak!


Chicken Pincushion...


Van die lede se interessante naaldwerktoebehore...



















...hiermee is kouse gestop.


Lede se nuwe speldekussings gemaak vir die uitdaging...


















































Welgedaan dames!...omdat dit byna onmoontlik is om te sê watter speldekussing die mooiste is, want elke speldekussing het `n mooi storie hoekom en waarom dit gemaak is, is daar besluit om 3 gelukkig wenners aan te wys. Net om dankie te sê aan die lede vir hul deelname.



Dankie aan ons borge - SCQG en Beautè Lapwinkel. 






No comments:

Post a Comment

Nasionale Kwiltfees 2022 - Kompetisie Kategoriee

 https://drive.google.com/file/d/1z6TwVMe3ZOPzO7PYOx2WlSqhEyZQbQpt/view?usp=sharing