Wednesday, November 20, 2019

Stikdag 7 November 2019

...die laaste Stikdag vir 2019!

Gasvroue vir die dag - Bloemfontein, Brandfort, Boshof en Kimberley.
Dankie vir heerlike muffins, biltong en konfyt!


Ons vendors vir die dag...


Thea Pretorius met haar oulike versierde koekies.
Kontak haar gerus by 072 041 7268



... skoene, grimering , juwele  en Tupperware is aangebied deur Bianca Thiart.



...en `n vendor waar sonder die kwilters nie kan klaarkom - Beautè Lapwinkel.


...sommer met die intrapslag, kry die kwilters hul masjiene gereed!


...die projek vir die dag - `n oulike sakkie!

Die klas is aangebied deur Annie du Toit van Hoopstad. Sy is `n gekwalifiseerde kwiltonderwyser van die Suid Afrikaanse Kwiltersgilde. 








...nadat  Annie alles mooi verduidelik het, hoe daar te werk gegaan moes word met papierstik, het die lede aan die werk gespring. Sommer gou - gou het die papierstik begin vorm aanneem.




























Gelukstrekkings was nie afgeskeep en 5 gelukkige kwilters het elk `n pakkie ontvang. Dankie aan die borge! 

Wenner van "SHOW & TELL" vir die dag - Riekie Neilson!
Baie Geluk!


Nog `n paar kwilte op uitstalling asook artikels van die vorige kwartaal se projek...






Tydens die vergadering is die nuwe voorsitter en onder- voorsitter vir 2020/2021 gekies.


Baie geluk aan Hannelie de Wet  (regs) - Voorsitter 
  en Sanet Olivier - Onder - Voorsitter. 


Die Komitee van 2019.







Image result for kersfees wense in afrikaans


Sien julle DV.  6 Februarie 2020!!!










No comments:

Post a Comment

Nasionale Kwiltfees 2022 - Kompetisie Kategoriee

 https://drive.google.com/file/d/1z6TwVMe3ZOPzO7PYOx2WlSqhEyZQbQpt/view?usp=sharing