Gedurende die Stikdag van 6 Februarie 2020 het die lede `n pragtige naaldwerkmandjie gemaak. Die klas is aangebied deur Sanet Olivier.
Die oorspronklike patroon, met die nodige toestemming om te maak, is verkry van
Sabine / Ptitboutdfil
http://unpetitboutdefil.
Thank you, Sabine!
Die lede het die mooiste mandjies gemaak!
`n Gelukstrekking is gehou en al die lede wat deelgeneem het, kon `n kans staan op `n geskenkpak te wen.
Baie geluk aan Lida vd Merwe, sy was die gelukkige wenner van die geskenkpak!
Dankie aan ons borge - Sanet/Beaute Lapwinkel.
No comments:
Post a Comment