Sunday, May 5, 2019

Stikdag 2 Mei 2019


STIKDAG 2 MEI 2019...
..."mile - a - minute"!

Gasvroue: Bultfontein


Dankie vir heerlike muffins, tee en koffie!!!



Die Sandveldkwilters maak gereed vir `n heerlike stikdag!








...en die resultate van "mile - a - minute"!






Kwilte uitgestal...


















Kykerskeuse van die dag...


Baie geluk aan Ansa Griesel! 
(links op foto, saam met Amanda Palvie wat "show & tell" hanteer)


"SAQG Challenge 2019 " - kwiltjies...









Sandveldkwilters se biblioteek... 




"Sewing room sale"... Sanet Olivier hanteer die verkope.



Vendors vir die dag...


Soretha van Rensburg hanteer haar stalletjie.

 Beautè Lappe...


Hannelie De Wet help `n klient.


Kwilters geniet Beautè Lappe se mooi lappies...

Wat `n genotvolle dag was dit nie!!! 
Dankie aan almal wat die dag moontlik gemaak het! Wees verseker, die kwilters waardeer dit baie!!!

No comments:

Post a Comment

Nasionale Kwiltfees 2022 - Kompetisie Kategoriee

 https://drive.google.com/file/d/1z6TwVMe3ZOPzO7PYOx2WlSqhEyZQbQpt/view?usp=sharing